Hoekom Ons

Die blad is ontwikkel vir ons Suid-Afrikaanse mense, vir enige persoon wat graag sy toepassing in Afrikaans wil he, of die Afrikaanse TOEP skrywers wil ondersteun. "Google Play Store" betaal geen ontwikkelaar in Suid Afrika nie. Die enigste manier om n TOEP op Google Play Store te plaas vanaf Suid Afrika is n gratis een. Die ander manier is om n maatskappy oorsee te stig en dit dan deur n ander land te doen.

Ons in Suid Afrika het van die mees ongelooflikste mense, wat nie terug hoef te staan vir enige ander land se mense nie. Dink net waar kom die gesegde "'n Boer maak n Plan" vandaan, dis nie "'n Boer sit en wag nie". Suid Afrikaners sal dink oor n probleem, n oplossing kry en dan daad aan die dag sit en die oplossing uitvoer. Dis hoekom die blad begin is, ons kan wag tot Google Play Store eendag Suid Afrika op hulle ontwikkelaar betaal lys sit, of ons kan 'n plan maak.
Op die blad sal jy net Toeps sien wat in Suid Afrika ontwikkel is.

Dankie

Volg ons op Facebook

toewinkelwebpage001001.jpg

Why Us

This Web page is developed for South-African people, for any person that wants an App in Afrikaans or just to support South-African APP developers. Where we stand now is that "Google Play Store" does not pay any South-African App developer. The only way to launch an App is for the App to be free. The other way is by going via an oversees company.
Us in South-Africa have some of the most amazing people and we do not need to stand back for any other person, from any other Country.

Us as South-Africans will think about a problem, we will get the solution and then get up and do it and this is why this page is created.

We cannot wait for the day Google Play Store decides to add South Africa to their payroll



Thank You
Android™

Follow us on Facebook